Skryftalent word gepoets
Sep 09, 2022
3 minutes
Deur ELNA VAN DER MERWE
’n Groot klomp inskrywings is ontvang vir die Jakes Gerwel-stigting se Kommadagga-kortverhaalslypskool wat in Oktober in Paulet-huis op Somerset-Oos aangebied word.
Vyf kandidate is eindelik aangewys om drie weke hier deur te bring terwyl hulle aan hul skryfwerk slyp.
“Uit dié vyf foto’s met vyf name gaan binnekort hande vol stories ontpop, elk met ’n eie hartklop en naam,” vertel die bekende skrywer Rachelle Greeff, die sameroeper van die skryfskool. “Dit sal te danke wees aan Paulet-huis waar ‘dié vyf foto’s’ in Oktober stapels stories van oraloor gaan lees en
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days