Huisgenoot

Nuut op die rakke

EK HET op my lessenaar drie nuwe boeke deur die geliefde skrywer Helene de Kock: Elisabet se oorlog, Stella en Keur 7. Ek vra haar hoe dit voel om haar boeke só gereeld in winkels te sien.

“’n Mens is net baie dankbaar. Ek besef goed dat alles net genade is,” sê sy. “Dit bly nuut en lekker.”

Helene woon in Midstream naby Pretoria saam met haar man, dr. Jos de Kock, en kortverhale geskryf het. “Ek het in alle erns in my 30’s begin skryf ná die geboorte van my drie kinders. Skryf is nie ’n stokperdjie nie, dis ’n werk. Inspirasie kom ook net as mens aan die werk is.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related