Landbouweekblad

Derde vuurdoop vir Gilroy se ‘Sollie’

Halfpad tussen Stephen King en Ena Murray. Dít is hoe die skrywer Sidney Gilroy, skepper van die geliefde sersant Sollie Mthembhu, bobaas-speurder van die boeke Klikbek (2019), Midder nag (2020) en nou ook Vlam (2022), homself beskou.

“Ek hou van die (krimi-)genre, want ek is heeltyd in ’n skaakspel met die leser betrokke. Ek wil tot die einde van die boek die leser probeer uitvang. Maar terselfdertyd lewe ons in ’n samelewing waar ons só gebombardeer word met geweld en die allervieslikste misdade dat ons nie eintlik meer die mense agter die misdade raaksien nie.

“Met krimi vind daar gewoonlik geregtigheid plaas, dus gee ek vir mense ’n ligpuntjie en laat hulle besef daar ís hoop,” vertel Sidney oor die foon, te midde van ’n weke lange boektoer om aan lesers reg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
EIKENHOF (323) 24 h, aan Destiny Spring Investments 3 (Edms.) Bpk., van S.P. Barnard, R9250000. FRISCHGEWAAGD (562) 503 h, aan Zumbani Prop (Edms.) Bpk., van Hendrik van Wyk Trust, R9 000 000. KOOLFONTEIN (431) 69 h; STERKFONTEIN (424) 87 h en WELVER
Landbouweekblad2 min read
Aanpasbare Diere Waarborg Sukses
Met die klem op prestasietoetsing en aanpasbaarheid behaal die Advocate-stoetery van regter Callie Cillié en sy dogter, Erina Cillié-Du Preez, deurlopend sukses in die Sussex-bedryf. Cillié, wat intussen sy regstoga opgehang het, en sy steunpilaardog
Landbouweekblad2 min read
Stof Tot Nadenke
’N GESAGHEBBENDE verslag deur PwC oor vyf dwingende wêreldkwessies en hul implikasies is onlangs bekend gestel. Sowat tien jaar gelede is die vyf faktore – toenemende ongelyke welvaartverspreiding, demografiese druk, ’n toename in nasionalisme en pop

Related