Vrouekeur

SKRYF is’n AVONTUUR

Annerle Barnard se jongste jeugroman is’n avontuurverhaal soos min. In die boek vaar Paul Rudman en twee van sy maats onder leiding van’n geheimsinnige oudrecce Afrika binne.

As 15-jarige het sy al geweet sy wou skryf. “Ek het my droom verwesenlik en ek glo, soos Paul, die protagonis in my boeke, Sweepslag en Sindikaat, dat mens nooit mag tou opgooi nie. My liefde vir boeke en stories kom van kleintyd af. My ouers het graag gelees en daar was altyd rakke vol boeke in ons huis.”

Annerle beantwoord’n paar vrae:

Hoe voel jy oor die stereotipering dat net mans avontuurboeke kan skryf?

Vroue kan aksietonele en geweld net so goed soos mans uitbeeld. Vir moes ek wel baie navorsing oor wapens doen. Die aksietonele het baie dinkwerk geverg. Ek het sedert 15 hoofsaaklik rillers en daarna hoofsaaklik misdaadfiksie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur2 min read
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe
Vrouekeur1 min read
Blokraaie
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3 kassie die letters BRANDSTOF bevat. Dis al wat jy moet doen! Jy los die raaisel met logika en beredenering op. Om uit te vind wat SUDOKU is, gaan kyk na http://en.wikipedia.org/wiki/S
Vrouekeur1 min read
Sudoku 14
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3- kassie die nommers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen! G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logi

Related