Nuut op die rakke
Jul 22, 2022
3 minutes
Deur ELNA VAN DER MERWE
ERLA-MARI DIEDERICKS
Waar trek jou uitgewer die streep oor wat jy mag skryf?
My uitgewer gee my vrye teuels, maar gee my wel leiding as ek hulp vra. My laaste twee boeke val in die rillergenre en waar die eerste, Do minique, sekstonele ingehad het, het die klem in Die bewonderaar verskuif van gille van genot na gille van vrees. Daar is nie sekstonele in Die bewonderaar nie, maar daar is verwysings na verkragting, mishandeling, sadisme en mensehandel.
Wat lok jou na die genre?
Ek hou daarvan om
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days