Huisgenoot

DOODSKISTE VOL LEWE

JY SIEN baie vinnig dit is nie ’n normale, sedige begrafnisonderneming dié nie. Ja, daar is die gewone blommerangskikkings op hoë staanders en natuurlik ’n vertoonvloer vol kiste.

Maar van die kiste is besonder bont en uitspattig. Party het tier-en volstruisvel om dit gedraai. Dan is daar ook een wat versier is met ’n afbeelding van die Groot Vyf, en ’n ander met een van Da Vinci se skilderye, Die Laaste Avondmaal. Een kis het blou liggies binne-in wat, ’n bietjie soos dié van ’n yskas, aangaan as die kis oopgemaak word. In ’n ander is vier ingeboude elektroniese kerse wat ook begin blink as die deksel oopswaai.

Een asemrowende kis is selfs binne

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related