Huisgenoot

VAARWEL OP ’N LIGTER TRANT

ALMAL weet hoe droewig ’n begrafnis kan wees.

Toe die Nieu-Seelander Ross Hall eendag sit en sy testament opstel, het hy oor sy eie sterflikheid begin nadink en hom afgevra of hy ook met ’n morbiede seremonie die ewigheid ingestuur wil word.

“Een ding wat ek besef het, was dat ek nie in ’n bruin boks gegroet wil word nie,” onthou Ross. “Toe skryf ek in my testament hulle moet vlamme op my doodskis verf.”

’n Paar dae later het Ross begin won-der of daar ander mense is wat soos hy voel. Dié

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related