SALEMSTRAAT
Deur ERLA DIEDERICKS
Lapa, R325*
Erla Diedericks het twee nuwe boeke op die rak, ’n kortverhaalbundel, Die geheime klippie klub, wat by Viva verskyn het, en die domestic noir, Salemstraat.
Die term “domestic noir” is ’n onderafdeling van misdaadfiksie waar die verhaal hoofsaaklik in huise