OU VRIENDE HERENIG
Dakota (29) was net nege jaar oud toe sy in 2004 die eerste keer teenoor die veteraanakteur Denzel Washington (68) in die fliek Man on Fire verskyn het.
Nou, twee dekades later, word die twee herenig in die laaste fliek in die Equalizer-reeks.
In die derde aflewering van dié fliekreeks bevind die voormalige soldaat Robert McCall (Denzel)