Huisgenoot

HEELDAG BY RIAN

‘YES, boys, laat die dag begin!” Dis net ná sesuur op ’n Maandagoggend. Baie mense is nog nie eens wakker nie, maar van sy lessenaar in die kantoor van sy produksiemaatskappy, Provoco, in Centurion, roep Rian van Heerden sy span op tot aksie.

Langs die vier stapels lêers op die lessenaar is sy stampvol A4-dagboek by vandag se datum opgeslaan.

Een van sy produksiebestuurders, Carl Swart, het reeds vir hom sy eerste koppie koffie gebring. Dis die eerste van baie koppies, want Rian is ’n man wat van sy koffie hou – en dit duidelik nodig het vir al die hordes dinge wat hy daagliks aandurf. Hy weet nie hoeveel koffie hy op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related