Huisgenoot

KRUSE-MISSIEL: ‘MENSE HÁÁT VERANDERING’

VERANDERING’ DIS ’n koue herfs oral in Suid-Afrika. Vroegoggend op die langpad kan dinge droewig raak, veral as jy nog op die radio moet hoor van die dreigende kernoorlog in Europa, die brandstofprys en ’n wêreldwye tekort aan graan …

Maar nes jy dink dinge kan nie jammerliker gaan nie, sit jy RSG aan. Jy hoor ’n doef-deuntjie en ’n blitsonderhoud met ’n akteur.

Nou kan jy weer glimlag.

Het RSG pas jou gemoed gered? Of is dit deel van ’n vervlakking, die “borrelgompraatjies”, waaroor party luisteraars die laaste weke kla?

Die openbare uitsaaier is sedert April in die spervuur oor die verkorting van die oggendprogram – ’n program wat byna vyf dekades lank al uitgesaai word – en. Daar is ’n nuwe ontbytprogram, , met Robbie Kruse, Blaine Jones, Gustav Greyling en Sue Pyler-Slabbert as aanbieders.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related Books & Audiobooks