Landbouweekblad

’n Nalatenskap om te vier en te bewaar

Die Schroeder-familie se pad met Ngunibeeste kom al lank aan. Van 1862 af, toe Ed Schroeder se oupa ’n Lutherse sendeling in Zoeloeland naby koning Cetshwayo se kraal was. Die koning het die sendeling genader om sy militêre ervaring aan hom oor te dra in ruil vir sy kennis oor Nguni-verse.

Die Nguni- en Sotho-stamme het volgens oorlewering al in die jaar 800 met hul Nguni-beeste rondgetrek en hulself tussen die Pongola- en Tugelarivier gevestig. Dié gebied, by die Ubomboberg wat oor die Jozinidam uitkyk, het bekend

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related Books & Audiobooks