Huisgenoot

PLAKKATE TEEN DIE MUUR

JARE lank herken mense daardie deuntjie al – dit beteken jy moet skarrel om voor die TV te kom, want 7de Laan gaan begin – die intriges van Hillside se inwoners gaan vir die volgende halfuur jou lewe word.

Maar vir Henry Mylne beteken dié deuntjie sekerlik veel meer. Dit was die klankbaan van sy lewe vir ’n groot deel van die afgelope 23 jaar.

Henry is een van die Laan se bekendste regisseurs – en die een wat die langste daar gewerk het.

Altesaam 70% van die sowat 5 600 episodes wat die afgelope meer as twee dekades uitgesaai is, was die vrug van Henry se lang ure agter die kamera. Al was dit telkens net 30 minute se kykstof, het elkeen van daardie episodes dae verteenwoordig waarop hy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related