DIE BELAGLIKE BAK EN BROU BOHAAI
Deur DE WET HUGO
Illustrasies: STEPHEN WALLACE
Human & Rousseau, R206*
De Wet Hugo is ’n laerskoolonderwyser en kinderboekskrywer – ’n mens sou dink hy raak dik vir sy teikengehoor, maar toe nie: “Natuurlik gaan ’n onderwyser altyd deur ’n kind of twee gefrustreer word, maar ek kan gelukkig met ’n skoon gewete erken ek sal darem nooit moeg raak vir kinders nie. Ek is baie lief vir kinders én kinderboeke.
“Dit beteken nie dat ek nie my pouses saam met