Ek wou die brief eers geskryf het op ’n latere stadium, maar ek kan nie meer wag nie.
’n Paar maande terug het ek ’n in die tronk ontvang waarin Tokkie (Brits, Leon se broer) praat, en wat my wonde weer oopgemaak het – die seer wat ek myself, my familie en ander aangedoen het.