Kuier

SMOKKEL VIRRIE POT

Michelle sit kop onderstebo in die polisie se vangwa terwyl sy probeer keer om nie te veel rond te val nie. Sy kyk nie rond soos die ander nie, nog minder maak sy oogkontak met dié wat saam met haar op pad hof toe is. Die afgelope week se gebeure speel weer in haar gedagtes af, maar voor sy te diep in haar gedagtes versonke raak, stop hulle agter die hofgebou.

Sersant Esau kom om die voertuig gestap en maak die deur oop. Hy help hulle een vir een uit, maar hou haar ’n bietjie terug.“Michelle, ek weet dit mag dalk vandag ’n bietjie rof gaan, maar wees net eerlik. Jy weet almal ken mekaar hier op Middelburg, so moenie lieg nie. Jy sal ’n kans kry vir versagtende omstandighede, so die magistraat sal jou kant van die saak ook aanluister,”probeer hy sy sy ouskoolvriendin moed inpraat. Michelle kyk op na hom met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel
Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Raylentia Simmons, Clyde Adams-Vister,
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Als oor spysvertering Dokter, ek sukkel die afgelope paar maande met sooibrand, hardlywigheid en krampe. Dokters vind geen kwale nie, maar een van hulle het genoem dié simptome kan moontlik die oorsaak wees van slegte spysvertering. Wat beteken dit,

Related