Huisgenoot

’N SPOOKDORP KRY LEWE

DIE R71 van Tzaneen na Phalaborwa in Limpopo is ’n bedrywige pad. Raserige vragmotors vervoer sitrusprodukte of beeste, en toeriste is op pad na vakansieoorde en natuurreservate in die noorde.

Sowat 40 km van Tzaneen af wys ’n padnaambord jy moet regs afdraai as jy Leydsdorp toe wil gaan.

Maar omtrent niemand doen dit nie, want buiten die plaaslike boere weet weinig mense van dié plek.

Vandag draai ons regs. In 10 minute is ons daar. Op ’n spookdorp.

Wat veronderstel is om die hoofstraat te wees is dan niks meer as net ’n plaaspad nie. Hier en daar is ’n vervalle gebou of murasie tussen die bome sigbaar.

Verder niks.

Tot jy ’n gerestoureerde wit gebou met ’n groen sinkdak langs die pad opmerk.

“Hotel.”

Op die stoep wag ’n vrou wat haarself as Jade Coppen, “kroegdame” van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Goeies, Die Grotes En Die Mooies
Clint het al meer as 40 keer in die regisseurstoel gesit en in meer as 70 flieks verskyn. In The Good, the Bad and the Ugly was hy “the man with no name”, maar ná die western het álmal sy naam geken. In 1992 het hy die Wilde Weste op ’n heel ander ma
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot11 min read
GlutenVRYE LEKKERnye
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. KOEK ◗ 220 g amandelmeel◗ 50 g glutenvrye hawermoutmeel◗ 5 ml (1 t) bakpoeier◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 3 groot eiers, by kamertemperatuur◗ 75 ml gesmelte en afgekoelde kl

Related