Huisgenoot

Luistervink

BERTUS staan en bekyk vir ’n oomblik die hoë heining en hek aan die sykant van Jacqueshulle se huis. Moet hy met sy plan deurdruk?

Hy het pas sy twee vriende in die TVkamer aan die agterkant van die huis gegroet waar hulle gekuier het, deur die huis geloop en by die voordeur uit. Op die voorstoep het hy vasgesteek.

Jacques en Abrie is al lankal boesemvriende, en hoewel hulle ook vir Bertus ’n ruk gelede as vriend aanvaar het, is hy die laatkommer in die driemanskap. Soos so dikwels op ’n Saterdagoggend het hulle sommer sit en ginnegaap, maar hy moet toe vroeër loop om sy pa te gaan help om bakstene te laai.

Sê nou dis waar dat twee kan vriende wees, maar drie te veel is? Sy suster het hom al dikwels vertel dat hy hom dinge te maklik verbeel en mense te min vertrou. Hoewel hy al probeer het om die gedagte opsy te skuif, het dit in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related