Jim Reeves FIKSIE se spook
‘GENOEG is genoeg,” sê my ant Bettie fronsend. Haar plathand wat sy op die kombui st afel voor haar neerplak, laat die deksel van die leë teepot oorkant haar ratel.
“Nou het ek genoeg gehad van hom en sy ewige troostraktaatjies.” Ek kyk saam met haar en my ma deur die venster hoe die pastoor die boonste knoop van sy swart pak vasknoop voor hy die tuinhek agter hom toetrek.
Sy stap na haar slaapkamer, klap ’n paar kasdeure toe en kom terug in ’n vrolike, helder chiffonrokkie met ’n lae hals. Een wat sy altyd voor haar man se dood gedra het. Ook een wat destyds menige wolwefluite uitgelok het, het my ma gereeld geskinder. “Al my stemmige begrafnisrokke is buitendien nou al voos,” sê tant Bettie, ken in die lug.
Toe ’n hubare rooikopboer haar vir ’n fliek in die dorpsaal nooi, huiwer sy nie. Dié sandsteengebou is, wat toe daar wys, sing Jim Reeves ook “Ver in die ou Kalahari” in Afrikaans. Wat ’n groot gestryery veroorsaak het: Wie sing dit die beste? Jim of Gé Korsten?
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days