Tuis

’n Blou om te onthou

Top-5

Selfdoeners laat selde ’n kans deur hul vingers glip om die kreatiewe sappe te laat vloei, veral met ’n veelsydige krytverf soos Tjhoko Paint. Binne ’n japtrap tjhoko hulle net mooi alles wat ge-tjhoko kan word – van hout en metaal tot glas.

Maar om ’n trourok te tjhoko is mos ’n heel ander storie, sou mens dink. Nie as jou naam Monica Westermeyer is nie!

Dié ma van drie van Vryheid in die noorde van KwaZulu-Natal het sommer self moue opgerol en haar hande vuilgemaak (sien bl. 16) toe haar kunssinnige dogter ’n bloutjie loop met die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis6 min read
Verfris Jou Leefruimte!
Een van die doeltreffendste maniere om te keer dat jou TV-skerm die fokuspunt in ’n vertrek word, is deur dit met geraamde kunswerke te omring. Dis juis wat Nicolette Geldenhuys in haar huis in Kommetjie in die Kaapse Skiereiland gedoen het. Ou en nu
Tuis4 min read
’N SKOUSPELAGTIGE herstel
WIE HET HIER TUINGEMAAK? Johann de Beer en Willoughby Vergottini*WAAR KimberleyGROOTTE VAN TUIN 1 318 m²GRONDTIPE Komposryke rooi tuingrondOUDERDOM VAN HUIDIGE TUIN 4 jaar * Johann en Willoughby het intussen die eiendom verkoop en verhuis. “Dit het a
Tuis11 min read
Op Reis Met Rys
Ons dollie hierdie ekonomiese nagereg op met duur pimperneute, repies lemoenskil en rooswater, maar jy kan dit ook eenvoudig met kaneel en ’n paar druppels heuning voorsit. Geniet dit warm of koud. Genoeg vir 4Voorbereiding: 40 minuteGaarmaaktyd: so

Related