Huisgenoot

DIE WARE EK: ’N HUISHEN

ANDERS as vir baie aardbewoners was 2020 vir haar g’n nagmerriejaar nie. Trouens, die jaar wat die wêreld nooit sal vergeet nie, het vir haar geluk gebring.

Ek voel eintlik so half skuldig daaroor, maar dit was regtig vir my ’n wonderlike jaar,” vertel die aanbieder Minki van der Westhuizen terwyl sy haar op ’n vlootblou bank in haar gesin se ruim huis op Stellenbosch tuismaak.

Dis ’n pragtige somerdag en Minki is so borrelend soos altyd – vir haar skyn die son byna altyd.

Ook toe die covid-19-pandemie en die inperking die land vroeër vanjaar tot stilstand geruk het, het dit haar nie in ’n gat of groef laat beland nie. Sy het dit geniet om meer gehaltetyd saam met haar man, die sakeman Ernst Joubert (40), en hul drie dogters deur te bring, vertel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Help, Dis IBS
Prikkelbare dermsindroom (IBS) is soos daai irriterende familielid wat net nie weet wanneer om huis toe te gaan nie. Soms kom kuier hulle ongenooid en bly vir ure, en dan sukkel jy om van hulle ontslae te raak. Dit kan ’n groot, pynlike en ongemaklik
Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Dís Net So Cool
op Netflix vanaf 17 Mei Jammer om die nuus te breek, maar unicorns bestaan nie. Ponies wel. En daar is een wat wens sy was ’n beroemde musiekster- unicorn! Thelma droom daarvan om ’n sanger te wees en op die wêreld se grootste verhoë haar musiektalen

Related