Huisgenoot

DIE LANDDROS EN SY MEISIE NÁ 65 JAAR: KYS CLOSED

DIS die middel-1950’s: die era van oliekuiwe en slap motors met stertvinne.

In ’n parkie op die Oos-Kaapse dorp Aliwal-Noord het twee tieners net oë vir mekaar terwyl hulle beloftes oor ewige trou onder die sterre uitruil. Want vir Dirk van der Westhuizen (16) en “die nuwe meisie” in die skool, Estelle Pelser (15), is dit liefde met die eerste oogopslag.

Maar toe gooi die lewe ’n draaibal: Estelle se ouers verhuis weer, hierdie keer na die verre Pretoria. Hulle sweer dat die afstand hulle nie vir altyd sal skei nie en belowe om aan mekaar te skryf.

En ’n ruk lank skryf hulle elke dag aan mekaar. Maar toe begin die briewe opdroog… en twee jaar nadat Estelle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related