Tuis

’N SKOUSPELAGTIGE herstel

WIE HET HIER TUINGEMAAK? Johann de Beer en Willoughby Vergottini*
WAAR Kimberley
GROOTTE VAN TUIN 1 318 m²
GRONDTIPE Komposryke rooi tuingrond
OUDERDOM VAN HUIDIGE TUIN 4 jaar

* Johann en Willoughby het intussen die eiendom verkoop en verhuis.

“Dit het alles begin met ’n Google-soektog na Eduardiaanse en Franse fonteine, en toe gaan draai by ’n Victoriaanse tuinuitleg met fonteine en paadjies,” vertel Willoughby oor die tuin van hulle ou herehuis in Kimberley se geskiedkundige Carringtonstraat.

Hy onthou die dag in 2018 toe hy en Johann de Beer die eerste keer hier stilgehou het voor ’n gehawende ysterhek. Dit was heel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis1 min read
Blokraai #176
Lesers weet baie van Dana Snyman omdat hy ons jare lank al deur sy skryfwerk inlaat in sy leefwêreld. Maar dat hy oneervol uit die weermag ontslaan is, is nie iets wat hy aan die groot klok gehang het nie. Tot nou met Seun, sy rou onthou van sy ervar
Tuis3 min read
Groen EN AARDS IN DIE BETONOERWOUD
WIE WOON HIER? Wim en JC Steyn en hul tweelingseuns, Luka en Liam (5)WAAR Linden, JohannesburgGROOTTE 423 m² Groen, wit en aards is hoe ons Wim en JC se elegante huis in die Goudstad leer ken het sedert hulle in 2015 hier ingetrek het. Nege jaar, vie
Tuis6 min read
Verfris Jou Leefruimte!
Een van die doeltreffendste maniere om te keer dat jou TV-skerm die fokuspunt in ’n vertrek word, is deur dit met geraamde kunswerke te omring. Dis juis wat Nicolette Geldenhuys in haar huis in Kommetjie in die Kaapse Skiereiland gedoen het. Ou en nu