Tuis

’n Verrassing in die Karoo

WIE WOON HIER? Johan Lubbe en sy twee windhonde, Thomas en Lilly

WAAR Prins Albert in die Groot-Karoo

GROOTTE VAN TUIN 2 600 m2

As jy veertig jaar lank in Kaapstad se Kloofstraat, knus teen Tafelberg, gewoon en gewerk het, verg dit moed om jou te verplant – en dit na die Groot-Karoo waar “droogte” en “watertekort” al jare lank gonswoorde is.

Johan Lubbe hét; vyf jaar gelede al. Maar dis nou eers dat sy tuin by “81 on Church” op Prins Albert sy volle potensiaal begin bereik.

“En van die plante is nog nie eens volgroei nie… Ons praat weer oor so ’n jaar,” sê hy trots.

Ons stap saam met Johan deur sy ruim lap vrolikheid wat strek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis2 min read
Uitblinkers!
Kindervriendelik hoef nie kinderlik te wees nie. In dié kinderkamer skep ’n eenvoudige dog stylvolle slaapplek wat aan ’n dagbed herinner, tesame met ’n boheemse palet van pastelpienk en goud, ’n tydlose voorkoms – wat beteken die dekor hoef nie vir
Tuis2 min read
SKRYF IN & WEN!
Laat dít jou mantra wees wanneer jy weer ’n huisverbetering beplan. Dit maak mos sin om enige opknap aan te pak met die oog op die toekoms, en watersekerheid bo-aan jou lys. JoJo, die hoofborg van ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie, is Suid-Af
Tuis3 min read
Wat’s Nuut
Stoel met blommateriaal R4 200, mrphome.com Hoi P’loy het vroeër vanjaar by die Cape Town Furniture Week ’n opskudding veroorsaak met hul moderne Rise-and-Fallhanglig. Tans word dit nog net op bestelling gemaak – ons gaan hoiploy.com goed dophou vir

Related