Huisgenoot

DIE DRAMA WAT MY LAAT BOTOKS SPUIT

AS ’N belangrike rolspeler in een van die skokkendste moorddramas in die Kaapse wynlande was sy saaklik en professioneel.

Nou het sy ’n hoofrol in ’n nuwe drama tussen die wingerde – en as een van Die Real Housewives van die Wynlande het Michelle van Zyl omtrént ’n gedaantewisseling ondergaan.

Weg is die vrou wat in die opspraakwekkende Henri van Breda-moordverhoor getuig het, want deesdae is fronsies glad stryk haar ding.

As traumaspesialis het sy Henri in 2015 medies ondersoek nadat hy sy ouers, Martin en Teresa, en broer, Rudi, met ’n byl doodgekap het. Sy jonger suster (toe 16) het die aanval op Stellenbosch se De Zalze-landgoed oorleef. Michelle moes in die hof getuig, en die bylmoordenaar is in 2018 lewenslank tronk toe gestuur.

Ten spyte van die erns van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related