Huisgenoot

DIE WÁRE GESIG VAN COVID

SY ONTHOU nog almal se gesigte: die jong onderwyseres van Brits wat die eerste covidpasiënt in haar hospitaal geword het; die egpare wat saam om hul lewe geveg het … Almal met dieselfde vrees in hul oë, en pype in hul keel om kosbare suurstof na hul longe te pomp.

Prof. Leonie Scholtz, ’n radioloog van Pretoria, het haar soos ander gesondheidsorgwerkers midde-in ’n oorlog bevind – en die slagoffers het net aanhou instroom. Sy het gesien hoe die gesig van die dodelike pandemie verander: Die siekes en dooies van die eerste golf was ouer mense, maar die tweede en derde golf het ook onder jonger mense gemaai.

Leonie (64) het gevoel iets moet gedoen word om die ware verwoestingswerk van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related