Huisgenoot

MY 21 KAAL DAE IN DIE BOENDOES

SOOS ’n hedendaagse Adam het hy kaalbas sy wildvreemde Eva tegemoetgestap. Skamerig het hulle mekaar ’n ongemaklike drukkie gegee. Toe het hulle saam die “paradys” begin verken – ’n reënwoud vol groot katte, slange en hordes insekte.

Om sonder hulpmiddele 21 dae lank in sulke omstandighede te oorleef sit nie in enigiemand se broek nie – veral nie as daardie einste broek én al jou ander klere moes waai nie.

Maar Viktor Kuhn van Centurion (49) en sy mededeelnemer aan die werklikheidsreeks Naked and Afraid, die Amerikaner Janis Holcombe (37), is duidelik nie sommer enigiemand nie.

Want 21 dae later het hulle vuil, verswak en honger, dog triomfantelik uit daardie reënwoud in Guyana in Suid-Amerika gestap.

Viktor is die vierde Suid-Afrikaanse deelnemer aan dié oorlewingsreeks.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related