Kuier

SUSTER SE STER

Vanjaar het sommer op ’n baie lae noot vir Gertrude Davids (48) begin, want op 13 Januarie het Covid-19 haar van haar geliefde suster, Janine Ronel Davids (42) beroof.

Gertrude beskryf Janine van Ravensmead op die Kaapse Vlakte as haar absolute steunpilaar wat enigiets vir haar sou doen.“Janine was my raadgewer, beskermer, my soundboard en my versorger. Sy was ook ’n kankerlyer, nes ek, en sy het my baie mooi touwys gemaak toe ek gediagnoseer is.”

Dit is baie duidelik dat Janine ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related