Idees

OP JOU LEESLYS

(diana@ideasfactory.co.za)

KOS

ONTHOUKOS

TIAAN LANGENEGGER (LAPA, R360)

Vandat hy op dertienjarige ouderdom Jamie Oliver se eerste kookboek, The Naked Chef, onder oë gekry het, het Tiaan Langenegger geweet dit is wat hy wil doen: om met kos te werk en ’n celeb wees – dis nou voordat hy besef het wat laasgenoemde behels! Na aanleiding van sy kookprogramme Tiaan onthou, Tiaan kook en Tiaan proe het hy baie navrae oor sy resepte gekry, en so is die idee vir sy eerste solo-kookboek gebore. Dit is geïnspireer deur sy ma en ouma se kos, baie anders as wat hy jare gelede gedink het dit sou wees. Hy deel ook resepte wat hy oor die jare leer maak het in bekende restaurante waarin hy gewerk het, soos Le Quartier Francais op Franschhoek en Overture op Stellenbosch.

MEZCLA: RECIPES TO EXCITE

IXTA BELFRAGE (EBURY PRESS, R620)

beteken meng, vermeng of saamsmelt in Spaans, en in haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees5 min read
Oorgooi
MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: 180-200 uur ♥ Nurturing Fibres Eco-Fusion: 16 x 50 g-bolle Charcoal, 16 x 50 g-bolle Cobblestone en 17 x 50 g-bolle Anvil ♥ 3,5 mm-hekelpen ♥ naald om die breidraadpunte in te werk 108 blokke = 150 x 200 cm Die groot
Idees2 min read
Boutis-kwilt
projek RONEL WAGENER MOEILIKHEIDSGRAAD: gevorderd (tydrowend) TYD: 3 dae ♥ katoenbatis- (batiste) of linonmateriaal (lawn fabric) ♥ dik katoenbreidraad wat baie los gespin is ♥ tapisserienaald grootte 13 ♥ kwiltgare ♥ kwiltnaald ♥ borduurring van 15
Idees2 min read
Van Die Redakteur
KONTAK MY BY terena@ideasfactory.co.za instagram.com/terenaleroux Maandagaand sit ons klassie soos gewoonlik om die tafel, slaggereed om in Italiaans te gesels dat dit gons. Maar dié keer is dit effe anders. Ons nuwe onderwyseres uit die noordooste v

Related