Idees

OP JOU LEESLYS

KOS

DIE SUID-AFRIKAANSE LUGBRAAIER-KOOKBOEK

LOUISA HOLST (H&R, R320)

Louisa Holst, foodie van formaat en Idees se eie kosredakteur, se topverkoper-kookboek is nou ook in Afrikaans beskikbaar. Die Suid-Afrikaanse lugbraaierkookboek fokus op plaaslike gunstelinge - van bobotie, appelkoos-snoek met soetpatats en boerewors met chakalaka tot paptert, melktert en malvapoeding - als in jou lugbraaier berei. Dié veelsydige klein konveksieoond wat kos vinnig en doeltreffend gaarmaak, het die koswêreld op sy kop gekeer en verdien sy eretitel as staatmaker in die moderne kombuis. Met hierdie resepte, ’n móét vir jou kook-repertoire, kan jy nou jou lugbraaier ten volle benut, jou lewe makliker maak, etenstye net ’n plesier en die kos op die tafel ’n ware weglê-fees.

DIE DEMOKRATIESE REPUBLIEK VAN BRAAI

JAN BRAAI (H&R, R425)

‘Dis jou demokratiese reg om ordentlik gebraaide kos te eet. is ’n plek waar jy saam met vriende en familie om ’n vuur staan om ons nasie te vier, waar jy geselsies maak en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees9 min read
Konfetti Onder Die Melkhoute
Die drie vroue was eers halsstarrig met die groetery. Ignoreer ons en loop sommer in die middel van die pad af asof dit aan hulle behoort. Maar Mr Bright Shoes en ou Smiley was van die begin af vriendelik. Ook Howard met sy mank been en kierie. Laasg
Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif
Idees1 min read
Stensil Met Gips
Versier papier met 'n mooi gips-ontwerp. Plaas 'n stensil op die papier, verf 'n laag gips daaroor en verwyder die stensil terwyl die gips nog nat is om die ontwerp te onthul.

Related