Landbouweekblad

Briewe

RENOSTERS: DIT IS HARTSEER

Met die lees van Wildboer van Limpopo se brief “Renosterhoring: Wettige handel sal werk skep” (LBW, 2 Februarie 2023) besef ’n mens dat daar niks aan gedoen sal word nie. Dit wil jou met woede en haat vul! Dit is net in Suid-Afrika waar politici slegs op bevele van ’n hoë hof reageer.

Die enigste alternatief om aandag te vestig, is om klippe na voertuie te gooi, buitebande op strate en paaie te brand, en om te toi-toi.

Soms kry jy die indruk dat die betrokke minister die deur vir kamerade oophou om met onwettige bedrywighede voort te gaan.

Terwyl ook jakkalse in skaapsklere ten duurste met belastingpligtiges se geld betaal word om sogenaamd renosters in parke op te pas, moet boere maar self vir voer en wagte opdok.

Die wettiging van die handel in renosterhoring is in die hande van die betrokke minister, wat volgens die wyse waarop Suid-Afrika regeer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related