Landbouweekblad

Briewe

SKAAPBOERE EERSTE LINIE VAN PLAASVEILIGHEID?

WENBRIEF In die begin 1970’s was daar sowat 33 miljoen skape in Suid-Afrika en sowat 22 miljoen mense. Die verbruik per kop van skaapvleis het in 1984-’85 ’n hoogtepunt van sowat 7 kg per jaar bereik. Daar is tans sowat 21miljoen skape, die menslike bevolking is sowat 60 miljoen, en die verbruik per kop beloop slegs 3,1 kg per jaar.

Die slagprys van lammers was toe (1971-’72) sowat R1/kg, teenoor die huidige sowat R90/kg (volgens syfers van die staat).

Verskeie faktore het bygedrae tot die verandering in bogenoemde syfers, waarvan probleemdiere, veediefstal, klimaatsverandering, deregulering en verbruikersgedrag (wat saamval met ekonomiese faktore en politieke veranderings) die belangrikste is.

In van 1 Desember 2022 gee Manie so ’n klein kykie in die “probleemwêreld” van die veeboer in Suid-Afrika ten opsigte van veediefstal (dit is blykbaar ’n wêreldwye probleem). Die feit van die saak is dat dit ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related