Landbouweekblad

Briewe

POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000;

e-pos: lbw@landbou.com

Smagting na vreugde en vrede

WENBRIEF Vandag wil ek verby al die berigte in die media kyk. Ek wil nie afskuwelike beelde van oorlog en geweld op TV sien nie, en nie lees van moord en verkragting, verwaarloosde diere en ewe verwaarloosde en honger kinders nie.

Ek smag na vrede en stilte soos die herders dit eens op die veld moes ervaar het.

Ek wil werklik die vreugde en vrede van Kersfees ervaar, maar dit is weg! Daardie afwagting en opgewondenheid het gekwyn, want as jy en jou geliefdes nou kuier, moet jy seker maak al die karre buite is gesluit en die deure, veral veiligheidsdeure, is op grendel, want die boosdoeners het ’n saak met Kersfees.

Ons kuier nou agter geslote deure met alarms en beams aan, paniekknoppie om jou nek en al die honde op wag.

Daar is soveel te sê oor wyle koningin Elizabeth en haar honde. My gedagte is dat sy, soos ek, haar lewe lank deur hulle ontvlugting gekry het. Weg van die kollig waar sy net met hulle in die natuur waarlik kon mens wees.

Die meeste van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Droog Rosyne Aan Stokke Vir Minder Risiko’s
Hoë insetkoste en boerderyrisiko’s kan enige soort boerdery wurg in sy strewe om wins te maak. Daarom moet ’n boer voortdurend nuwe planne maak om vooruit te boer. ’n Boer maak immers ’n plan. Rosyntjieboere langs die Oranjerivier wat die ideale droë

Related