GEWAPEN met ’n pik, skopgraaf en ’n sak asfalt val hy in die pad. In sy betroubare Audi met ’n Venter-sleepwa patrolleer hy sy buurt in Bryanston, Johannesburg, vir slaggate. Weens die plaag wat Suid-Afrika beleef, vat dit nie lank om een te kry nie. Hy hou dadelik stil.
Hy skuif sy pet reg om hom teen die son te