Huisgenoot

GATSLAG VIR ’N SLAGGAT

VRA ’n mens enigiemand hier rond waar jy hom kan kry, sal hulle sê jy moet op die uitkyk wees vir ’n bebaarde man met emmers teer by hom aan die werk aan ’n pad in die omtrek.

Want dit is waar jy Piet Lottering, plaaslike held van Randfontein aan die Wes-Rand, waarskynlik sal kry. Iewers op ’n pad met sy kop vooroor gebuig en ’n kompakteerder byderhand. Hy sal besig wees om die slaggate te vul wat soos pokmerke op die teer uitslaan en vir motoriste ’n gevaar is.

Oom Piet, soos hy in dié geweste bekendstaan, het in Februarie met sy projek begin om slaggate te herstel. En hy skat hy het al duisende

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related