Huisgenoot

’N KANS VIR LIEFDE

DIS ’n lang stofpad wat ’n mens tot by die grys plaashuis met die netjiese voortuin neem. Diepblou wolke hang laag oor die klein oase hier in die Swartland, en met die belofte van reën in die lug kom die boer te voorskyn.

Boer Hennie de Villiers kom flink by die trappies af met ’n pet op sy kop en vellies aan sy voete.

“Ons kan maar drukkies gee; ons gaan mos lank gesels,” groet hy.

Dit is hier op die familieplaas Hartebeesfontein buite Moorreesburg waar hulle al vier geslagte met merinoskape boer waar Hennie besluit het om ’n kans op die liefde te waag.

Hennie (35) is die jongste van vier broers en woon saam met sy ouers, Jan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related