Huisgenoot

SÓ KRY JY TERAPIE BY ’N BETROUBARE KUNDIGE

DIT sal help as jy ’n berader spreek.

Dalk lees jy ook dikwels dié raad van tydskrifte se troostannies en-omies – ook Huisgenoot se eie Irma. Daar is inderdaad baie probleme wat net getakel kan word as jy oorkant ’n kundige sit en dit deurpraat. Maar o wee! Het jy al na die pryse van sielkundiges gekyk? Dis nogal duur.

En dalk wil jy nie vir jou pastoor gratis berading vra nie omdat jy bang is jy word op die vingers getik.

Hoe dan gemaak?

Toe Ivor Swartz, aanbieder van VIA se program die eerste keer besef het hy het hulp nodig, het hy nie geweet hoe om te onderskei tussen ’n sielkundige, berader en al die ander terme vir mense wat terapie verskaf nie. Hy lewe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related