Huisgenoot

Kalmte vir KINDERS

ONS hoor die woord mindfulness deesdae oral. Maar wat presies is dit? En hoe kan jou kroos daarby baat?

Vergeet van ’n dolle gejaag. Vat jou tyd en fokus op ’n ontspanne, kalm manier op wat jy doen. Verbeel jou jy mik na ’n doelnet. Vat jou tyd, voel die bal in jou hande en haal diep asem… Skakel ál die geraas rondom jou uit en mik doelnet toe. Netjies in die net.

Só is jy mindful. Dink daaraan as ’n tipe meditasieoefening wat jou help om te kalmeer. Tieners, en selfs jong kinders, kan daarby baat vind.

In die 21ste eeu met sy stres en maatskaplike en tegnologiese uitdagings word groter eise aan die jeug gestel as aan vorige generasies, glo sommige kenners.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related