Idees

GEREEDSKAP VIR DIE GEMOED

Om te leef in ’n wêreld wat konstant verander, stel allerlei uitdagings aan ons. Hoewel verandering nog altyd deel was van die menslike bestaan, gebeur die veranderinge wat ons tans beleef, teen ’n veel vinniger spoed én die impak daarvan is ook baie meer verreikend. Dit is toe te skryf aan kragtige moderne tegnologie en globalisering. Hoewel baie van hierdie nuwe tegnologieë ons lewe gesonder en gemakliker maak, sluk ’n mens nogal swaar aan navorsing wat toon dat al hoe meer volwassenes en kinders terselfdertyd met hulle geestesgesondheid sukkel. Dit voel soms of ons lyf en verstand eenvoudig nie ontwerp is om so vinnig te beweeg nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees3 min read
Oor Die Skouer
LET WEL: As jy hulp met die projek nodig het, besoek gerus Drops Design se webtuiste by garnstudio.com. Tik die patroonnommer, DROPS 177-1, in en gaan na ‘Tips & Help’. Die breidraad wat vir die sak gebruik is, is Drops Safran, 'n vierdraadbreidraad
Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif
Idees3 min read
Maak So Mooi
‘Die skou is 47,2 kilometer lank en het 5 000 uitstallers se harde werk en aptyt vir risiko geneem om bymekaar te sit,’ vertel die aantreklike Duitse organiseerder. En dit was min of meer hoeveel ek van die perskonferensie kon verstaan. Dis wat gebeu

Related