Baba & Kleuter

ROETINETYD IS LEERTYD

BAD, DOEK, VOED, SLAAP. EET, DOEK, SPEEL, SLAAP. BAD, DOEK, VOED, SLAAP. VOED, DOEK, SLAAP. HERHAAL. HERHAAL. HERHAAL.

Jou behoefte aan volwasse geselskap en die verveling daarvan om dag in en dag uit presies dieselfde dingetjies te doen, laat ’n mens moeg en sonder inspirasie voel. Die prentjie begin egter anders lyk as jy verstaan dat hierdie alledaagse aktiwiteite jou geleentheid is om jou kind nou al ’n ongelooflike hupstoot in die lewe te gee.

Talle studies wys dat sensoriese stimulasie en emosionele betrokkenheid die grondslag van breinontwikkeling is, wat weer die platform skep vir alle ontwikkeling, emosionele intelligensie en dus ook langtermyn-sukses,-reeks en stigter van die- app. Dit is daarom van die hoogste belang dat jy in die vormingsjare elke sintuig stimuleer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
Avontuurlustige Woelwater
Die lewe is vir Stefan een groot avontuur. Hy is ’n bedrywige seuntjie wat op sy gelukkigste is agter ’n stuurwiel of in sy pa, Henno, se arms. Hy speel eerder buite as binne en gaan nêrens sonder sy hasie, Bollie, nie. Hy geniet pannekoek, melktert,
Baba & Kleuter1 min read
Eetklei, Speelklei
■ 250 ml (1 k) hawermout■ 125 ml (½ k) meel■ 125 ml (½ k) water 1. Meng die hawermout en meel saam en voeg die water bietjie vir bietjie by tot jy gelukkig is met die dikte en tekstuur. Jy kan meer of ’n bietjie minder water nodig hê. Voeg nog meel
Baba & Kleuter6 min read
Etiket Vir Ouers
Dis die soort storie wat so vreemd is dat dit waar móét wees. Gerda het vir haar eenjarige dogter ’n verjaardagpartytjie gereël, natuurlik met koek en tee vir die mammas. Groot was haar skok toe een ma ’n baba in haar arms druk en koers kies – net om

Related