Baba & Kleuter

BINDING Die groot prentjie

“Geboortebinding is ’n tiener se enigste vangnet. Dis al wat sy het om haar oordeel, wat nog gevorm word, te rig wanneer dit by verslawing, verleiding en misbruik kom.”

Dít was die woorde van Luke Lamprecht, ’n neurowetenskaplike navorser, Johannesburgse kinderregte-aktivis en stigter van die Teddy Bear-kliniek, by ’n skoolpraatjie. En die ouers in die skoolsaal het omtrent regop gesit toe hulle dit hoor.

WAT IS BINDING?

Nes die ouers daardie aand in die skoolsaal, besef baie mense nie aldag hoe belangrik binding is nie. Die begrip is die eerste keer omskryf deur die Britse sielkundige John Bowlby. Volgens hom is dit ’n “blywende sielkundige skakeling tussen twee mense”.

Soos Luke was hy ook oortuig dat die band tussen ’n ma (of primêre versorger) en haar pasgeborene ’n geweldige uitwerking regdeur die kind se lewe het. Binding is die natuur se manier om ’n kind naby haar ma te hou en so haar oorlewingskans te verbeter. Dis die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Dié Johannesburgse laer- en preprimêre skool help sorg dat jou kind ’n uitstekende en holistiese opvoeding kry. By Jan Celliers Laerskool en Preprimêr hoef jy nie bekommerd te wees nie. Dis ’n onafhanklike skool in Parkview, Johannesburg, wat die ho
Baba & Kleuter3 min read
Klein En Rein
Jou nuwe babatjie word nie juis vuil nie en hoef nie elke dag gebad te word nie. Louwarm water en ’n sagte waslap is in die eerste week of wat genoeg. Maak seker jy was jou baba se nekkie goed omdat melk neig om in die vetrolletjies saam te pak (nou
Baba & Kleuter6 min read
Verstaan Kraam
WAT MET JOU LYF GEBEUR Jou serviks begin sag word en gaan effens oop. Kontraksies is kort, matig en ongereeld. Dit voel soos ligte rugpyn of menstruasiepyn laag in jou buik. ANDER TEKENS ■ Meer vaginale afskeiding ■ Skielike gewigsverlies ■ Knaend

Related