Landbouweekblad

ANDER SOORTE AFVAL

PEERTJIES

Skaappeertjies (of Karoo-oesters) is die testikels van lammers wat afgesny of afgebind word. Dit is fynproewerskos en op sy beste as dit met ’n suur sousie voorgesit word.

PANNAS

’n Ou Duitse ontbytgereg wat hoofsaaklik van gekapte lewer (en soms die hart en niertjies van ’n lam) gemaak word. Die pootjies van ’n vark of skaap word lank en stadig gekook. Dan word van die vloeistof waarin dit gekook is, by die lewermengsel gevoeg voor die mengsel gegeur en verder met meel verdik word. Daarna word dit in ’n broodpan of terrienvorm gegooi om te stol. Sodra dit gestol het, word dik skywe pannas in botter of vet gebraai en met ’n mosterd-of suur sous voorgesit.

HARSINGS

As jy tradisionele afval kook, word die harsings meestal in die ruitjiespens toegebind om te keer dat dit wegkook. Harsings kan ook afsonderlik gaargemaak word. Dit is ryk en geurig; berei dit dus eenvoudig voor — net met sout en peper, geposjeer of in die oond gebak.

HAKSEL

Dit word gemaak van gaar harslag, gewoonlik die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related