Landbouweekblad

BHEKI, DIE BEK, SPOEG VUUR

As Bheki Cele, minister van polisie, sy mond oopmaak, maak hy gewoonlik óf sy naam krater óf hy weerspieël sy onkunde óf hy sê dinge wat hom in die warm water laat beland.

In sy jongste uitsprake is dit laasgenoemde toe hy lede van die SA Polisiediens op Mitchells Plain aangesê het: “Skiet eers en vra dan vrae.” Manie is heeltemal bewus van die bendegeweld en misdaad in die land en stem saam dat die polisie streng moet optree. As ’n minister egter polisielede aanmoedig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
’n Kwartmiljoen Vir 50% Van Bul
Kroon Vee Brahmane se heel eerste winterveiling, gehou op 22 Mei, was ’n reusesukses met 100%-verkope en ’n uitstekende prys wat vir ’n aandeel van die kudde se topbul behaal is. Die helfte van “die koning van Kroon Vee” is vir R250 000 aan Leon van
Landbouweekblad6 min read
Oor Pryse, Markdruk En Die Toekoms Van Vlote
Tydens die Nampo-oesdag het Chris Burgess, hoofredakteur van Landbouweekblad, met Stephan Nel van Case oor die stand van sake by dié maatskappy en die bedryf gesels. Julle het vanjaar geen spesiale aanbiedinge by Nampo gehad nie. Hoekom? Ons probeer
Landbouweekblad6 min read
Wees Só Beter Voorbereid Op Elke Droogtestadium
Die meeste droogtebestuurspraktyke en hulppakkette in Suid-Afrika is nog baie reaktief, maar deur voorkomend op te tree, kan die nadelige gevolge van droogte op die landbou aansienlik verminder word. Daarom is dit nodig dat gebeurlikheidsplanne vir d

Related