Landbouweekblad

CELE-BESOEK GOOI VET OP VUUR

MEER as 140 politieke moorde is die afgelope ses jaar in die noorde van KwaZulu-Natal gepleeg. “ ’n Situasie soos wat tans in Normandien afspeel, is dus ’n gulde geleentheid vir plaaslike mense met politieke aspirasies om goedkoop politieke punte aan te teken deur opsweping en valse aantygings.”

Só sê mnr. Herman de Wet, voorsitter van TLU SA in Kwa-Zulu-Natal, oor mnr. Bheki Cele, minister van polisie, se imbizo op Normandien op 21 September, waar hy oënskynlik kant

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Miljoene Dollar Wag Vir SA Teelmateriaal
Die eerste uitvoerprotokol sal na verwagting met Rusland aangegaan word. Dit kan ’n domino-uitwerking tot gevolg hê wanneer verdrae met ander uitvoerlande volg. Die Russiese protokol sloer reeds 12 maande, tot groot frustrasie van die Russiese ambass
Landbouweekblad4 min read
Amper In Die Tjoekie
Op pad terug van Nampo bevind Manie hom in ’n bussie met ’n klomp nie-Vrystaters en Kollega agter die stuur. Eers kos dit fyn draai om heelhuids deur die slaggate in Viljoenskroon te kom, en toe vat ons die pad na Parys. So ’n kilometer of wat voor P
Landbouweekblad3 min read
Kalender
5-7 JUNIE: Agbiz-kongres. Sun City-konferensiesentrum. E-pos: temba@agbiz.co.za 12-13 JUNIE: Nasionale Wolkwekersvereniging-kongres. Tel. 041 365 5030, web: nwga.co.za 25-27 JUNIE: Africa Agri Techkonferensie. CSIR-konferensiesentrum, Pretoria. Tel.

Related