Huisgenoot

’N SAGTER SIMON

MET sy bytende sarkasme het hy al talle deelnemers in trane van die verhoog af laat storm, hul drome oor ’n roemryke sangloopbaan aan skerwe.

Sy hardvogtige kritiek het ook kykers laat gons. “Ek wil jou amper vra of jy dit vir jou vrou gesing het die aand toe sy jou gelos het,” was sy opmerking aan een deelnemer. En: “Het jy ’n sangafrigter? Kry ’n prokureur en dagvaar haar,” aan ’n ander. Ja, hy is Simon Cowell, oftewel die gevreesde “Mr. Nasty” van Idols, , en . Want al kon hy jou loopbaan ’n hupstoot gee met net een woord van lof, was dit sy boeliehouding wat hom wêreldbekend gemaak het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related