Avontuur Afrika

Toe mans nog mans & Jeeps onbreekbaar was

Len van Onselen het in die beesboer-Kalahari grootgeword. Sommige boere in die omgewing het Jeeps gehad en Len was versot op hulle. Een aand by ‘n plaaslike kuierplek het die manne die meriete van Jeeps en Land Rovers bespreek. Len het verklaar dat hy niks van ‘n Land Rover hou nie, maar ‘n Jeep… wel, hy wou een hê. Een van die vriende het opgemerk dat sy pa ‘n Jeep op sy plaas naby Lydenburg gehad het. Hy wou dit verkoop omdat dit snaakse geluide gemaak het – hy het gedink dis die as.

Nog ‘n vriend, Broz, het ‘n 1948 Jeep – ‘n CJ2A – en ‘n groot voorraad Jeep-skroot, insluitend ‘n werkende agteras gehad. So, een Saterdagoggend is Len en Broz Lydenburg toe om die Jeep te gaan haal. Nie Broz of Len het hul eie motors gehad nie en het geen ander keuse gehad as om die sowat 320km na Lydenburgh duim te gooi nie. Dit terwyl hulle die as saam gekarwei het.

Len het langs die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika6 min read
Europa Op ‘N Ander Manier
In die loop van 35 dae het ons 13 grense oorgesteek en ‘n indrukwekkende 27 523km afgelê (net minder as 6 175km daarvan in ons betroubare, gehuurde kampeerwa). Ons reis het egter nie oor die afstand gegaan nie, maar oor die herinneringe wat gemaak is
Avontuur Afrika3 min read
My Ryding & Ek
Stuur foto’s van jou en jou ryding na: info@4x4afrika.com “Ons was nog altyd behep met avontuur en die buitelewe, altyd op soek na daardie perfekte kampvuur – en hoe meer afgeleë daardie kampvuur is, hoe beter! As jy dit van die gebaande pad af wil w
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko

Related Books & Audiobooks