Huisgenoot

’N OOG VIR DIE ONGEWONE

AS JY versot is op misdaadreekse, weet jy reeds dat Washington, DC, in Amerika die tuiste is van organisasies soos die CIA en die FBI. En met die Withuis om die draai sou jy dink hulle weet als van veiligheid by megabyeenkomste, of hoe?

Wel, daar is altyd meer te leer, want toe sheriffs van oor Amerika heen onlangs in Washington saamgetrek het om oor skareveiligheid te leer, was ’n krimino loog van die Universiteit van Pretoria aan die woord. En hier waar ons vandag met prof. Christiaan Bezuidenhout (54) op die Tukkieskampus gesels, is sy kantoormuur bedek met sy “buit” – die polisiekentekens van verskillende Amerikaanse deelstate.

Christiaan is die kundige op , wat sedert 10 Oktober op VIA te sien is. Met 30

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related