Huisgenoot

STAATSKAPERS SE MOSES?

AS SESJARIGE dogtertjie het sy verwonderd deur die venster van die hofgebou op Umzinto aan die suidkus van KwaZulu-Natal geloer na die mans met hul swart togas en strak gesigte wat binne met gewigtige sake besig was.

“Ek het vir my pa gesê ek wil die persoon in daardie toga wees,” onthou sy, “en hy’t vir my gesê: ‘Dis ’n staatsaanklaer.’ En dit was dit. Ek het van daardie dag af nooit van plan verander nie.”

Vandag, op die ouderdom van 51, is adv. Andrea Johnson al deeglik bekend met die verantwoordelikhede wat jy saam met daardie toga dra. En nou is sy gewikkel in wat bes moontlik die belangrikste en uitdagendste opdrag van haar regsloopbaan sal wees.

Die eens verwonderde dogtertjie is pres. Cyril

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot4 min read
Nog Altyd ’n Ster
OP ’N dag in 2005 het sy in haar volgepakte Toyota Tazz die langpad van Grabouw na Johannesburg aangepak. Sy was 25, met ’n kop vol drome en geen plan B nie. Maar haar wit tjor se nommerplaat het sy as ’n goeie voorteken beskou: CEO, “soos in chief e
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr

Related