Nataniël. Erik. Wolf.
Seisoen 1 Sondae kykNET (*144) 20:00
Die twee kaalkoppe, Nataniël en Erik, is sinoniem met leefstylreekse oor kuns, kos, musiek en geskiedenis. Hul vorige reekse soos Edik Van Nantes, Edik Van Nantes Winter en Nantes Kookboek Met Nataniël En Erik (almal op Showmax beskikbaar) was ’n groot sukses en nou het die broers ’n nuwe reeks opgedis: Nataniël. Erik. Wolf.