Huisgenoot

WAT DOEN ORKNEY?

TOE Orkney snork nie in 1989 begin het, het dié huis een van die bekendste huise in die land geword – die ligperskekleurige huis waarin die Van Tonders van Orkney woon.

Die Van Tonders se huis het so ’n gevestigde baken geword dat die mense wat regtig in daardie huis gewoon het, begin kla het mense kom klop sommer net aan om te hoor of die Van Tonders nog daar bly, vertel Willie Esterhuizen, vervaardiger van die reeks.

En dan was daar die vrou uit Kaapstad wat hom gebel het op soek na die bouplan van die Van Tonders se kombuis, want sy wou presies dieselfde kombuis in haar huis hê.

Derduisende mense het hulle oor die jare verkneukel in die wel en wee van dié doodgewone mynwerkersgesin van Orkney, ’n myndorp in die Wes-Transvaal.

Hoewel die SAUK se TV1-kanaal aanvanklik neus opgetrek het vir Willie en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related